Goeie middag Dr Potgieter
Ek wil net weer baie dankie se vir die uitstekende diens en behandeling wat ek wat ek van Dr. ontvang het.
Ek voel al sommer baie beter. Die hospitaal is ook baie netjies en skoon. Die diens daar is ook puik, en ek sal enige persoon aanbeveel om na die urologiese hospitaal toe te gaan, en van Dr. se dienste gebruik te maak.
Groete
Louis van Nieuwenhuizen
Naboomspruit