Hennie Kruger

Dit is noual amper ‘n jaar gelede wat Dr. Voss my geopereer het, die tyg vlieg darm maar. Albei my PSA toetse van onderskeidelik Jan 2019 en Julie 2019 was so laag (.02), dat my huisdokter Dr. van AS my toestand kon beskryf as om genees te wees! Dr. ek besef nog gereeld hoe gelukkig ek myself kan beskou, om huidiglik in hierdie posiesie te wees, danksy die deeglikheid van die prosedure wat Dr. op my uitgevoer het. Ek wil my opregte dankbaarheid uitspreek teenoor Dr. vir die vriendelikke manier van behandeling wat ek van Dr. en die kantoordames ondervind het, asook die relings vir die twee Hospitaalopnemings. Nogmaals my opregte waardeering.

Appointments

Appointments