Elize Greeff

Aan Administrasie. My man Hans Greeff (J. P) was opgeneem Vrydag 20 Maart en moes ‘n noodoperasie ondergaan onderleiding van Dr Kirstein. A.g.v die Coronavirus word besoekers mos nie toegelaat nie. Dus kon niemand hom sien nie, maar met al die vriendelikheid waarmee ek ontvang was en die voorreg om tog wel kontak te kon maak d.m.v oproepe wanneer ek na sy welstand verleen, die personeel sonder om te aarsel, my toelaat om met hom te praat! Dit help baie. Ook Dr Kirstein wat my toestemming gegee het om hom persoonlik te kon besoek Vrydagaand voor sy groot operasie! Dan ook Dr Roux wat my ophoogte hou van sy vordering en ook toelaat dat ek met hom kan praat! Baie dankie, dit word baie waardeer. Julle is Tops!

Appointments

Appointments